Lees die volgende Skrifgedeeltes, verwyder die woorde “Hoe sien God my?” in elke blokkie en skryf hoe jy voel God JOU sien daarin.
Les Onderwerp
Jou Naam
Jou Epos
Genesis 1:26 Hoe sien God my?
Psalm 8:4-7 Hoe sien God my?
Psalm 139:13-15 Hoe sien God my?
Johannes 3:16 Hoe sien God my?
Romeine 8:17 Hoe sien God my?
2 Korintiërs 5:17 Hoe sien God my?
Romeine 12:2-3 Hoe sien God my?