Roedtan is op die Springbokvlakte waar duisende springbokke plek gemaak het vir duisende hektaar koring, sonneblom en katoen. "Ons het hiér vir Hom 'n gemeente gebou en sal altyd volhou om met Sy werk voort te gaan en Hom te verheerlik!" - Okt 1957